Boere soek hulp met water

Written by  Gerald Young Thursday, 28 January 2016 17:37
Rate this item
(0 votes)

‘n Dringende vergadering is onlangs in die EHS Landbou-akademie se saal gehou waartydens talle boere hul kommer oor die toestand van damme en riviere in the Hoeveldstreek en elders uitgespreek het.

 

Die vergadering is bygewoon deur me. Mariette Liefferink, ‘n bekende in omgewingsake en ‘n invloedryke kampvegter vir ‘n skoon en volhoubare omgewing.

Boere is veral bekommerd dat die gehalte van landbouprodukte bedreig work deur erge besoedeling in riviere en damme weens rioolstortings asook onoordeelkundige storting van afvalwater deur sommige myne.  In baie gevalle kan vee nie meer die water uit besoedelde riviere en strome suip nie.

Waar die stadaard toelaatbare E.coli-tellings in waterbronne nul per 100ml is, is tellings van meer as 24 196 per 100ml in die Klein Drinkwaterspruit, die bo-loop van die Ermelo-rioolaanleeg en die uitvloei van die Amersfoort –rioolaanleg na die Skulpsspruit gemeet.

“Dit is kommerwekkend dat die Staat nie daadwerklik ingryp nie teen munisipaliteite en instansies wat one waterbronne besoedel en versuim of Artikel 19 van die Waterwet af te dwing teen die besoedellaars.

“Die rioolbesoedeling van riviere hou ernstige gesondheidsgevare in vir mense, veral kwesbare verbruikers wat aan kroniese en akute wanvoeding en MIV/Vigs ly.

“Dit sluit ook landelike gemeenskappe in wat afhanklik is van rivierwater vir huihoudelike gebruik,” het me Liefferink gesê.

Die Federasie vir ‘n Volhoubare Omgewing (Federation for a Sustainable Environment) waarvan me. Liefferink die hoof uitvoerende direkteur is, het al verskeie suksesse behaal in die stryd teen waterbesoedeling.

 

Geneem van ‘n berig in die steeks koerant, Hoëvelder.

MINING

turn mine enviro hazards into jobs generator

http://www.miningweekly.com/article/booklet-outlines-guide-to-turning-mine-enviro-hazards-into-job-generator-2017-07-28 booklet outlines measures to turn mine enviro hazards into jobs generator 4th August 2017 By: Ilan Solomons - Creamer Media Staff Writer MARIETTE LIEFFERINK The project would be in the position to supply jobs to 100 people, who would be responsible for the rehabilitation of Tweelopiespruit and surrounding areas Photo by: Duane Daws  

It’s all about the money

The hazardous mining by-product raises two questions – who’s to blame and who sh...

Down in the dumps, there's hope

"WHERE there's waste, there's opportunity," said mining hydrologist Kym Morton, ...

SA NEWS

Addressing waste and pollution of the past

The Federation for a Sustainable Environment is proud to announce the launch of the booklet titled “Rehabilitation of Mine Contaminated Eco-Systems. A Contribution to a Just Transition to a Low Carbon Economy to Combat Unemployment and Climate Change” by Mariette Liefferink of the Federation for a Sustainable Environment (FSE). The booklet was commissioned by the Alternative Information and Development Centre (AIDC) in collaboration with the Friedrick Ebert Stiftung.

Nuwe myn ‘sal duisende hul huise kos’

Byna 10 000 mense sal verskuif moet word as Anglo Operations Ltd en Canyon Coal hul sin kry om ’n massiewe oopgroefsteenkoolmyn oos van Springs te begin.

SA coal mines leave legacy of ruin

Johannesburg - A 19-month data investigation of mine closures indicates that since at least 2011 no large coal mines operating in South Africa have been granted closure.

Besoedelingklagte: Mynbase daag nie by hof op

Drie direkteure van die Blyvooruitzicht- en Village Main Reef-goudmyn buite ­Carletonville kan ’n boete van tot R10 miljoen of tien jaar tronkstraf opgelê word weens die beweerde besoedeling en agteruitgang van die omgewing.

WATER

Coalition defending Mpumalanga water source area

Last week, the coalition of eight civil society and community organisations that has been resisting the proposed coal mine inside a protected area and strategic water source area in Mpumalanga launched further proceedings in the Pretoria High Court.

Project to heal polluted river . System will·create stream·of jobs

THE POTENTIAL to create 100 climate jobs and to help : bring a "dead river syste...

'Mine Water can be treated, safe'

SOUTH Africans have to "change their mindsets" that they can't drink acid mine d...