Myne en gemeenskap moet begin saamwerk

Friday, 03 May 2013 08:45
Rate this item
(0 votes)

Wetsgehoorsaamheid is baie laag op die prioriteitslys van sommige myne, veral die wat in sensitiewe gebied werk.  Mense en die omgewing ly daaronder omdat hul water meestal “gevat” word vir die bedrywighede, waaruit net ‘n paar mense wins maak.

So het Carin Bosman, waterspesialis, in Johannesburg by die nuutgestigte Waterforum vir die Groter Pilanesberg gese.
Volgens Bosman is daar mynmaatskappye wat verantwoordelik optree en gemeenskappe respekteer, maar die wat sonder waterlisensies myn of voorgee hulle het sogenaamde “konsepwaterlisensies”, maak hulle skuldig aan wetteloosheid.
Bosman het gese die department van waterwese het ook nie altyd die kundigheid om aansoeke af te keur wat nie op standaard is nie of nie voldoende omgewingsbestuursmaatreels bevat nie.  Dit lei daartoe dat maatskappye sonder die nodige waterlisensies begin myn.  “Die department word dan onder groot druk geplaas om die lisensies uit te reik sonder dat behoorlike maatreels ingesluit word omdat die myne gewoonlik genoeg geld het om hofsake te begin.”
Janet Love, kommissaris van die Menseregtekommissie (MRK), het gese mynbou is belangrik vir die groei van Suid-Afrika se ekonomie, maar mynhuise sal verantwoordelik moet begin sake doen.  Volgens haar is dit duidelik dat die department van minerale hulpbronne nie geskik om enige besluite oor die natuurlike omgewing te neem waar myne werk nie.
Warren Beech, regsgeleerde en kundige op die gebied van mynbou, het gese myne wil nie gemeenskappe se vyande wees nie.  “Mynbou is hier on te bly.”  Hy het gese mynbou in Suid-Afirka ervaar tans die grootste uitdagings in sy geskiedenis.  As gemeenskappe en myne nie begin saamwerk nie, is die mynbousektor in groot moeilikheid, het hy gese.

Read 17973 times Last modified on Friday, 06 November 2015 05:26

MINING

BASEL GOLD DAY - HOW TO OBTAIN CLEAN GOLD: THE FSE'S PRESENTATION

Please find the following attached for download: 1. Basel Gold Day: How to obtain clean gold - the consumer perspective 2. Basel Gold Day: Presentation by the FSE

PROPOSED ARTISANAL MINING POLICY - DMRE'S PRESENTATION AND FSE'S SUBMISSION

Attached for download: 1. ASM Policy 20202. FSE's Submission...

SA NEWS

FSE - DONATION OF TREES AND TREE PLANTING IN SIMUNYE, WEST RAND IN ASSOCIATION WITH SOUTH DEEP MINE

The FSE, in association with Gold Fields’ South Deep Mine, donated 40 white Karee Trees (Searsia penduline) during Arbor Week to the mining affected community of Simunye in the West Rand and participated in the tree planting ceremony with the community of Simunye, the local Municipality and officials from South Deep Mine.  The FSE also delivered a presentation during the ceremony.

"Varkies" gou op hok, maar als nie pluis | Beeld

Article also available for download as an attachment.

Radon Alert - Carte Blanche

Millions of South Africans are exposed to radioactive radon gas in their homes and workplaces every day, as the naturally occurring gas escapes through cracks in the earth. The second leading cause of lung cancer in several countries, radon breaks down and when inhaled, decaying atoms emit alpha radiation that can damage the DNA. There are no safe levels of radon concentration. The United States Environmental Protection Agency emphasises any radon exposure has some risk of causing lung cancer. Carte Blanche investigates why South Africa has no regulations to protect against radon accumulation in the home and what you can do to test your home and prevent lung cancer.   Watch the video here.

WITS Economics & Finance Courses: Mining for Development: The Taxation Linkage

Economics & Finance Courses at the University of the Witwatersrand. Mining for Development: The Taxation Linkage - Understand taxation for development and sustainability in mining. View the course here. Enrolment starts on the 7th of October 2019.

WATER

UNPACKING THE LATEST DEVELOPMENTS IN WATER

PDF article attached for download.

The Federation for a Sustainable Environment’s ongoing role in addressing the sewage pollution in the Vaal River

‘People the same as pigs’ in the VaalBy Sheree Bega | 16 Oct 2020 Foul: Pigs ro...

POLLUTION OF THE VAAL RIVER INTERVENTION AS PRESENTED at Rietspruit Forum - Aug 2020

The Intervention document is attached for download....