Water News

Suur mynwater stroom weer hier uit

Written by  Tuesday, 18 March 2014 04:40
Rate this item
(0 votes)

Miljoene liter suur mynwater het weer na die hewige reen uit ‘n ou ventilasieskag aan die Wes-Rand gestroom.


Dit nadat die belastingbetaler al meer as R300 miljoen opgedok het om te keer dat die water – wat  die uitgemynde komme tans vul – by die ou skag uitstroom.
Die suur mynwater stroom sedert verlede week tot in die Tweelopiespruit, vloei deur die Krugersdorp-wildtuin en beland later deur die Krokodilrivier in die Hartebeespoort Dam.
Marius, Keet, senior bestuurder van mynwater by die department van waterwese, het dit as ‘n omgewingsramp bestempel.  Dit is ‘n herhaling van wat in Januarie 2012 gebeur het.
Die departement kon die mynwater wat sedert 2002 by die ventilasieskag uitgeborrel het, daarna 17 maande lank na ‘n aanleg pomp waar dit met kalk behandel is om die pH daarvan te neutraliseer.  Dit is toe in die natuur uitgegiet.
Mariette Liefferink, direkteur van die Federasie vir ‘n Volhoubare Omgewing (FVO) het gese al die miljoene rande aan pomp onkoste en die tonne kalk wat die laaste maande gebruik is, is nou tevergeefs.
Keet het gese die aanleg kan net 30 miljone liter suur mynwater behandel.  Volgens Keet het waterwese reeds met Mintails gepraat om hulle te help.  Mintails is ‘n mynhuis wat tans daar in die omgewing goud uit ou mynhope herwin.
Tony Turton, waterkundige, het op sy Facebook-blad gese dit het tyd geword dat Suid-Afrikaners die oplossings vir die suur mynwaterkrisis aan die Witwatersrand herbedink.  “Dit wat tot dusver gedoen is, het duidelik nie gewerk nie.  Ons het alles gedoen wat ons kon, maar Moeder Natuur het teruggeslaan.”

  • Pompe wat mynwater uit die sentrale kom by Boksburg gaan pomp en behandel, word vandag in gebruik geneem.
  • Die omgewingsimpakstudie vir ‘n aanleg om suur mynwater aan die Oos-Rand uit die mynkomme te pomp en behandel, het onlangs begin.

MINING

BASEL GOLD DAY - HOW TO OBTAIN CLEAN GOLD: THE FSE'S PRESENTATION

Please find the following attached for download: 1. Basel Gold Day: How to obtain clean gold - the consumer perspective 2. Basel Gold Day: Presentation by the FSE

PROPOSED ARTISANAL MINING POLICY - DMRE'S PRESENTATION AND FSE'S SUBMISSION

Attached for download: 1. ASM Policy 20202. FSE's Submission...

SA NEWS

FSE - DONATION OF TREES AND TREE PLANTING IN SIMUNYE, WEST RAND IN ASSOCIATION WITH SOUTH DEEP MINE

The FSE, in association with Gold Fields’ South Deep Mine, donated 40 white Karee Trees (Searsia penduline) during Arbor Week to the mining affected community of Simunye in the West Rand and participated in the tree planting ceremony with the community of Simunye, the local Municipality and officials from South Deep Mine.  The FSE also delivered a presentation during the ceremony.

"Varkies" gou op hok, maar als nie pluis | Beeld

Article also available for download as an attachment.

Radon Alert - Carte Blanche

Millions of South Africans are exposed to radioactive radon gas in their homes and workplaces every day, as the naturally occurring gas escapes through cracks in the earth. The second leading cause of lung cancer in several countries, radon breaks down and when inhaled, decaying atoms emit alpha radiation that can damage the DNA. There are no safe levels of radon concentration. The United States Environmental Protection Agency emphasises any radon exposure has some risk of causing lung cancer. Carte Blanche investigates why South Africa has no regulations to protect against radon accumulation in the home and what you can do to test your home and prevent lung cancer.   Watch the video here.

WITS Economics & Finance Courses: Mining for Development: The Taxation Linkage

Economics & Finance Courses at the University of the Witwatersrand. Mining for Development: The Taxation Linkage - Understand taxation for development and sustainability in mining. View the course here. Enrolment starts on the 7th of October 2019.

WATER

UNPACKING THE LATEST DEVELOPMENTS IN WATER

PDF article attached for download.

The Federation for a Sustainable Environment’s ongoing role in addressing the sewage pollution in the Vaal River

‘People the same as pigs’ in the VaalBy Sheree Bega | 16 Oct 2020 Foul: Pigs ro...

POLLUTION OF THE VAAL RIVER INTERVENTION AS PRESENTED at Rietspruit Forum - Aug 2020

The Intervention document is attached for download....