Suur mynwater bereik glo Wieg van Mensdom

Krugersdorp. – Suur mynwater het vermoedelik reeds die Zwartkranskompartement bereik waarin die Wieg van die Mensdom (Sterkfonteingrotte) geleë is. Dit is ’n kommerwekkende situasie wat dopgehou moet word,” het mnr. Phil Hobbs, navorser van die Wetenskaplike Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gister gesê by ’n vergadering oor die “krisis” met suur mynwater wat in die Tweelopiespruit beland en […]

Beplan

Die omgewingsorganisasie die Federasie vir ’n Volhoubare Omgewing (FVO) se voorstel dat die nasionale regering ’n geïntegreerde beplanningsraamwerk vir Suid-Afrika se waterbronne moet opstel, is nie alleen sinryk nie, maar in dié stadium waarskynlik noodsaaklik.

South Africa’s looming water crisis

South Africa faces an electricity supply crisis today because the government ignored the warnings it was given more than ten years ago. The same situation is now facing us with regard to water supply. A combination of polluted water sources and poor management of dams, sewerage works and treatment plants has led to a situation […]

Staat gekap oor myne in vleie

Die departement van mine- rale en energie is “kort- sigtig” om lisensies toe te staan aan mynmaatskappye wat steenkool in vleilande wil ontgin. Dié steenkool het geen langtermyn ekonomiese waarde nie “en net vir ’n paar individue”. Trouens, dit vernietig die land se kosbare, skaars waterbronne.

Coal mining plans put fresh water at risk

Plans to mine for coal in the catchment areas of major rivers present a serious threat to South Africa’s fresh water resources. Acid pollution caused by coal mining has already destroyed the Wilge River that flows through the Ezemvelo Reserve near Bronkhorstpruit, Mpumalanga, and has caused mass deaths of fish and crocodiles at the Olifants […]

Begin typing your search term above and press enter to search. Press ESC to cancel.

Back To Top