There is currently a paper being drafted which is believed will be for international distribution. The paper alleges that, with reference to the Wonderfonteinspruit Catchment, NGOs are active for the very first time in the history of mine water management in South Africa.
“Omgewingsramp dreig as suur water uitborrel”
Die Federasie vir ’n Volhoubare Omgewing (FVO) wil die regering hof toe vat om hom te dwing om van die myne aan die Wes-Rand te help om suur mynwater te beheer. Dié water gaan vermoedelik “binne dae” by skagte en fonteine begin uitborrel.