Steenkool-planne

Ermelo. – “Ons dorp het bloedsteenkool. Die steenkool waarop ons woon, gaan nog ons einde beteken. “Pleks dat dit vir ons voorspoed bring, bring dit armoede, siekte en die dood,” het me. Amanda Mabilisa, United Christian Democratic Party (UCDP)-raadslid van dié dorp, verlede week gesê op ’n vergadering waar Xstrata Coal, die steenkoolreus, planne bekend […]

Staat gekap oor myne in vleie

Die departement van mine- rale en energie is “kort- sigtig” om lisensies toe te staan aan mynmaatskappye wat steenkool in vleilande wil ontgin. Dié steenkool het geen langtermyn ekonomiese waarde nie “en net vir ’n paar individue”. Trouens, dit vernietig die land se kosbare, skaars waterbronne.

Begin typing your search term above and press enter to search. Press ESC to cancel.

Back To Top