M’langa maak stem dik oor myngroep

Die Mpumalanga-regering het sy stem dik gemaak oor die Glisa-steenkoolmyn van Exxaro, die land se grootste myngroep in swart besit en een van die “sterre” op die JSE se Volhoubaarheidsindeks.Die provinsiale departement van omgewing- en ekonomiese sake het die myngroep se aansoek om omgewingsgoedkeuring vir dié myn, wat so groot soos sowat 2 000 rugbyvelde […]

Begin typing your search term above and press enter to search. Press ESC to cancel.

Back To Top